WESSA (die Natuurlewe en Omgewingsvereniging van Suid-Afrika) het fondse ontvang van die Nasionale Department van Omgewingsake vir ‘n drie-jaar YES (Youth Environmental Services) program.
Die doel van hierdie program is om ‘n aantal werklose jeug tussen die ouderdomme van 18 en 35 bloot te stel aan aan geïntegreerde leer-ervarings, geakkrediteerde opleiding en ‘n mentorskap-program in die Omgewingsdienste-veld. Suksesvolle kandidate ontvang ‘n opleidingstoelaag van R71 per werkende dag, maandeliks betaalbaar via elektroniese oorplasing na die ontvanger se bankrekening.
Ons het u hulp nodig om van hierdie studente as gasheer-maatskappy te ontvang. ‘n Gasheer-maatskappy het ‘n aantal verantwoordelikhede (maar die voordele is veel meer as die verantwoordelikhede!).
Ons nooi u graag uit om te kom luister na Lorraine McGibbon van WESSA, wat hierdie program dryf. Lorraine sal u meer inligting gee oor die YES-program, en ook aan u foto’s wys van wat hierdie studente vanjaar in George vermag het. Sy sal ook die voordele en verantwoordelikhede van die gasheer-maatskappy aan u oordra, en u sal die geleentheid kry om enige vrae wat u het, aan haar te stel.
Sou u belangstel om ‘n mentor te wees, sien asseblief aangehegte uitnodiging en kontak: lorraine@wessa.co.za / 044 873 5077
I work for WESSA (Wildlife and Environment Society of SA) and have an office at the Garden Route Botanical Garden in George. WESSA is implementing a 3 year training programme for unemployed youth who have passed matric. The programme is funded by the Department of Environmental Affairs.
I have worked with the first group of 25 participants in George this year. I am due to implement year 2 of the programme in Oudtshoorn next year, when I will work with 2 groups of participants, 20 per group. I’d like to meet with you to discuss this programme and to do a presentation on it. Very briefly, the programme involves:
– a year of work place based experience where the participants are mentored
– an accredited environmental course, the Environmental Practices Skills programme, level NQF 2. Five modules; 2 days of classroom work per module
– professional development and workshops
Application forms are already being distributed in Oudtshoorn. The next steps are to identify potential host organisations where these course participants will be mentored as they gain work place experience. I would like to appeal to a group of organisations to whom I would like to speak about the programme. I would like to do a presentation for them and answer any question they have.
Should you be interested in being a mentor and attending this presentation, please contact: lorraine@wessa.co.za / 044 873 5077.
OPWINDENDE GELEENTHEID OM OMGEWINGSBESTUUR TOE TE PAS IN DIE WERKSPLEK…
WESSA (die Natuurlewe en Omgewingsvereniging van Suid-Afrika) het fondse ontvang van die Nasionale Department van
Omgewingsake vir ‘n drie-jaar YES (Youth Environmental Services) program.
Die doel van hierdie program is om ‘n aantal werklose jeug tussen die ouderdomme van 18 en 35 bloot te stel aan aan
geïntegreerde leer-ervarings, geakkrediteerde opleiding en ‘n mentorskap-program in die Omgewingsdienste-veld.
Suksesvolle kandidate ontvang ‘n opleidingstoelaag van R71 per werkende dag, maandeliks betaalbaar via elektroniese oorplasing na die ontvanger se bankrekening.
In 2013 is 25 studente in George geplaas by ‘n aantal gasheer-maatskappye. In 2014 kom die program Oudtshoorn toe, waar 40 studente geplaas gaan word, en in 2015 beweeg die program na Knysna en Plettenbergbaai.
Ons het u hulp nodig om van hierdie studente as gasheer-maatskappy te ontvang. ‘n Gasheer-maatskappy het ‘n aantal
verantwoordelikhede (maar die voordele is veel meer as die verantwoordelikhede!).
Ons nooi u graag uit om te kom luister na Lorraine McGibbon van WESSA, wat hierdie program dryf. Lorraine sal u meer
inligting gee oor die YES-program, en ook aan u foto’s wys van wat hierdie studente vanjaar in George vermag het. Sy sal ook die voordele en verantwoordelikhede van die gasheer-maatskappy aan u oordra, en u sal die geleentheid kry om enige vrae wat u het, aan haar te stel.
Ek heg die aansoekvorm aan sodat u solank kan sien na watter soort kandidaat daar gesoek word. Studente kan geplaas word by gastehuise, kleuterskole, kwekerye, wildsplase, die munisipaliteit, kerk-organisasies, gemeenskapsprojekte, plase, ensovoorts – die moontlikhede is legio!
U word vriendelik uitgenooi na ‘n YES-inligtingsessie:
Donderdag , 24 Oktober
10h00 – 11h00
Turnberry Lodge, Oudtshoorn
RSVP asseblief voor Woensdag 10h00 by Lorraine: lorraine@wessa.co.za / 044 873 5077
Download the Application Form HERE







