National News

RSS Mail & Guardian

RSS Eye Witness News

RSS News24

RSS SABC

RSS AfriForum

  • Tinteltong Toekennings vereer innoverende Afrikaanse sakeondernemings February 22, 2017
    Innoverende Afrikaanse ondernemings is gister op Internasionale Moedertaaldag tydens Afrikaans-Vriendelik, ʼn inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, se Tinteltong Toekennings bekroon. Volgens Sanderien van der Walt, projekkoördineerder vir Afrikaans-Vriendelik, is Afrikaans lewendig in die sakewêreld. “AfriForum het verlede jaar vasgestel dat … Continue reading → The post Tinteltong Toekennings vereer innoverende Afrikaanse sakeondernemings appeared first on […]
  • Kallie Kriel sê oor AfriForum en die kinders van Nkandla February 21, 2017
    ’n Hoofman uit die Nkandla-omgewing het onlangs een van sy verteenwoordigers afgevaardig om AfriForum vir hulp te nader om bykomende druk op die ANC-regering te plaas om toe te sien dat 400 kinders, wat weens die regering se wanbestuur nie … Continue reading → The post Kallie Kriel sê oor AfriForum en die kinders van […]
  • Lank lewe Afrikaans as moedertaal! February 21, 2017
    Suid-Afrika vier soos die res van die wêreld vandag (21 Februarie) Internasionale Moedertaaldag. Die tema is: Op pad na ’n volhoubare toekoms deur veeltalige onderwys. ’n Mens kan met reg vra hoeveel daar werklik te vier is gegewe die knaende … Continue reading → The post Lank lewe Afrikaans as moedertaal! appeared first on Forum […]
  • AfriForum bied binnekort veiligheidsberaad aan February 20, 2017
    In die lig van ’n ongekende reeks plaasaanvalle wat gemeenskappe landwyd sedert die begin van die jaar geruk het, het die burgerregte-organisasie AfriForum vandag aangekondig dat hy binnekort ʼn veiligheidsberaad sal aanbied. Dít volg nadat Sue Howarth (64) en haar … Continue reading → The post AfriForum bied binnekort veiligheidsberaad aan appeared first on Forum […]
  • De Goede Hoop bring jool terug Tuks toe February 20, 2017
    Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld vir liefdadigheid in te samel nadat die Universiteit van Pretoria (UP) vroeër aangekondig het dat dié jare-oue tradisie vanjaar in … Continue reading → The post De Goede Hoop bring jool terug Tuks toe appeared […]
  • AfriForum verdoem dubbele standaarde rondom rassisme by MRK February 16, 2017
    Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag in ’n voorlegging by ’n nasionale verhoor van die Menseregtekommissie (MRK) oor rassisme en die sosiale media in Johannesburg geen doekies omgedraai oor watter dubbele standaarde rondom dié kwessie in die … Continue reading → The post AfriForum verdoem dubbele standaarde rondom rassisme by MRK appeared […]

RSS SA News.gov

  • Government borrowing increases February 22, 2017
    Cape Town - Government’s gross borrowing requirement is expected to reach R243.3 billion in 2016/17, National Treasury said on Wednesday.
  • 2017 Budget Speech February 22, 2017
    I have the privilege to present our Government’s budget for the fiscal year 2017/18, and the framework for the next three years.
  • 2017 Budget puts focus back on SOCs February 22, 2017
    Cape Town - Finance Minister Pravin Gordhan on Wednesday reemphasised the important role that State-owned companies play, saying their governance must be sound as government has high expectations of them.
  • Debt to stabilise at 48% to GDP February 22, 2017
    Cape Town – Finance Minister Pravin Gordhan says government will stabilise debt at about 48% of the Gross Domestic Product (GDP), which is in line with its fiscal consolidation commitment.
  • Government testing idea of voluntary severance packages February 22, 2017
    Cape Town – National Treasury has announced that government is currently testing the idea of offering voluntary severance packages to civil servants as a push is made to contain the wage bill.
  • Tough balancing act for Minister Gordhan February 22, 2017
    Pretoria - Finance Minister Pravin Gordhan will today deliver the 2017 Budget amid slow growth and high unemployment.
Share Button