Hessequa Harmonie kunsuitstalling

Uitstallers: Sonja Malberbe, Maritza Malberbe, Tiaan van Schalkwyk, Meisie, Renato de sa Perreira, Louise Kluyts, Pieter van der Bank, Morne Pretorius van Footloose, Elsa Sparks en Marilise Mentz Lombard.

Kuns, handgemaakte versamelaarsmesse, unieke ligte van Footloose, beeldhouwerk en Loodglas. ‘n Groot verskeidenheid en ook om elke sak te pas.

Die gallery is stapafstand van die stadsaal en die gaste kan stap van die een event na die ander.

Share Button