Art on Stone

I find the Ocean’s Stones only at low tide at Morris Point in Stilbaai. I look for appropriate size, shape and smoothness.

This can take a few hours and once found, I take it back to my studio and start working the pattern. I allow my mind to develop the pattern according to the feel of the stone.

My patterns are not Mandala design but rather resemble crochet patterns. I have always enjoyed delicate designs and enjoy covering these stones with my “doilies”.

Die see se Klippe is net met laagwater sigbaar. Dan begin ek soek vir die gladste klippe wat die regte grootte en taamlik plat is. Partykeer neem dit dae om die regte klip te vind. Die klip bepaal ook dan watter patroon in my kop kom.

Omdat dit nie Mandala kuns is nie, maar Hekel Patroon is, moet elke stekie of strepie aan die volgende een raak en ritmies herhaal word.

Ek was nog altyd lief vir sierskrif en fyn werk en geniet dit om my “gehekelde lappies” op die klippe te gooi.

Share Button