Kos & Kunsmark deelnemers-skrywe (Hessequa Harmonie)

Goeie dag liewe (voornemende) uitstaller en deelnemer aan die Hessequa Harmonie se Kos & Kunsvlytmark! (25 – 29 September | Heidelberg Stadsaal)

Ons stel baie belang in u produk en kuns.

  1. Die opstelling van die uitstalling vind op Maandag 24 September deur die loop van die plaas: Ons verskaf tafels en doeke.
  2. Die mark open amptelik Woensdag 25 September om 10:00 – 15:00 en dan weer 18:00 – 21:00. Die mark moet liefs die aand oop wees aangesien daar ‘n konsert in die stadsaal is en die publiek dan sal wil kyk & koop. Alle uitstallers woon die konsert dan ook gratis by.
  3. Die mark open weer Donderdag 26 September om 10:00 – 15:00 en dan weer 18:00 – 21:00 .  Die mark moet weer die aand oop wees aangesien daar ‘n konsert is. Julle woon die konsert dan weer gratis by.

Die mark word dan Vrydagoggend in die stadsaal opgepak en vanaf 10:00 – 13:00 op die stoep van die Heidelberg Hotel opgestel. So ook die Saterdag-oggend.

Deelnemersfooi: R200

Contact for booking of stalls:
Niël.Rademan@gmail.com
079 697 1575

Share Button