Scoop for Hessequa Harmony Festival!

Piano Virtuoso’s to perform Rachmaninoff’s Piano Concerto No 3 in D Minor, Op. 30 (arranged for two pianos) at Hessequa Harmony Gala Concert.

Sergei Vasilyevich Rachmaninoff (1 April 1973 – 28 March 1943), became known as one of the foremost piano virtuosos and conductors of all times.

The Piano Concerto No 3 in D Minor, Op. 30 (arranged for two pianos) has the reputation of being one of the most technically challenging piano concertos in the Romantic Classical repertoire. It is respected, even feared, by many pianists.

Rachmaninoff composed the concerto in Dresden and completing it on 23rd September 1909
(109 years ago). He also performed the concerto himself with the New York Symphony Society under the baton of Walter Damrosch on November, 28, 1909, at the first performance. It was published during 1910 by Guthiel.

Hessequa se musiekliefhebbers van klassieke musiek kan ‘n briljante en luisterryke uitvoering van hierdie klavierkonsert se tweede en derde bewegings op twee klaviere gespeel, verwag wanneer dit as die Harmonie Galakonsert op Woensdag, 26 September in die Heidelbergse Stadsaal aangebied word.

Hierdie gala-uitvoering is een van die top-aanbiedinge op die program wat tydens Hessequa Harmonie se fees van klassieke musiek en Woordkuns wat van 25 – 30 September in verskeie venues in Heidelberg gaan plaasvind.

Niel Rademan, ‘n boorling van Heidelberg en tot onlangs die uitvoerende hoof van die Suidoosterfees in Kaapstad, het ‘n formidabele span kunstenaars byeen gekry om deel te neem aan Hessequa se eie kunstefees.

Rachmaninoff’s Third Piano Concert’s arrangement for two pianos will be performed by well-known pianists Jan Hugo and Elna van der Merwe on two pianos.

As hierdie konsert ‘n aanduiding is van die kwaliteit van kunstenaars en programme wat tydens  Hessequa Harmonie aangebied gaan word, kan die hele Hessequa-streek uitsien na luisteryke ervaringe. Watter voorreg is dit nie. En dit op ons voorstoep.

Besprekings vir die galakonsert wat om 20:00 plaasvind, kan by bookings@ heidelberginfo.co.za / 071 091 3510 gedoen word. Kaartjies vir die vertoning is R150 pp.

Share Button