Paddavlei Kunsgoete

Hessequa Nuus se korrespondent het aan Marilise Mentz Lombard gevra oor haar liefde vir Riversdal asook die tema’s wat gekies word vir die nagmarkte.

Louise vertel: “Riversdal!!! Valley of the sleeping Beauty. Kwaliteitslewe. Quality of life. Ons probeer Riversdal te bemark! En om toeriste en mense van buite hier te kry!

Paddavlei het begin met Nagmarke om ietsie anders in die dorp te doen. Aanvanklik wss dit net boeremusiek (live music en boerekos).  Om die belangstelling van kliente te probeer behou het ek besluit op n tema vir elke mark.  Ons het begin met die Ierse mark met Ierse kos en musiek en Ierse dinge omdat dit meer bekend aan my is want ons het 5 jr daar gebly.

Ek het verlief geraak op Griekeland en my griekse vriende se lekker kos!! En moenie vir zorba the greek vergeet nie! So ons volgende mark het n Griekse tema!! Ons gaan nou nie borde stukkend gooi nie, maar dis iets om na uit te sien!!!”

Kyk laat ons nou maar eerlik wees……. Dit is altyd heerlike prêt en Louise, ek bring my eie borde saam net vir Zorba!

Share Button