Jongensfontein Lantern Walk

Kom vier die Nuwe Jaar saam met ons op 31 Desember 2015 om 22h30 met die eerste (jaarlikse) Jongensfontein Lanternloop! Alle inligting beskikbaar op die Jongensfontein Lanternloop / Lantern Walk se Facebook blad. Kom koop jou lantern en loop saam met ons deur die dorp op die maat van ‘n jolige orkes!

Come celebrate the New Year with us on 31 December 2015 at 22h30 at the first (annual) Jongensfontein Lantern Walk! All information available on the Jongensfontein Lanternloop / Lantern Walk’s Facebook page. Purchase your lantern and walk with us through the town to the beat of a jolly band!

111

Share Button