Luigi se twee nuwe klere reekse

Die Afrikaanse Gospel Rymkletser en boek skrywer het sy nuwe twee klere reekse van #HKND vrygestel op 1 Maart 2021, Nasionaal en internasionaal.

Sy inspirasie het gekom asgevolg van die fans se terugvoering op sy eerste vrystelling wat in 2020 plaas gevind het. Almal was in hulle noppies oor sy nuwe koers wat hy ingeslaan het. Luigi verlaar dat besig is met kontrakte om sy klere reekse in nasionaale klere winkels te plaas om dit makliker bekombaar te maak.

Kliente kan maar seker wees dat die klere is n’ enige in sy soort vir oud en jonk gepas. Lesers wat meer wil weet oor sy twee klere reekse kan sy facebook blad besoek by ( Luigi’s Online Store) en hom kontak by nommer : Kontak: 0633630841

lugrecords@gmail.com

www.facebook.com/lugrecords

Share Button