Waterkwaliteit na die reen

Ons is almal verhuig oor die onlangse reën en die damvlak wat vanoggend op 45.45% staan na dit nog oor die naweek op 38% was.

Die skielike inloop het egter tot gevolg dat die dam vertroebel wat tot gevolg kan hê dat ons drinkwater troebel mag raak oor die volgende paar dae. Dit is as gevolg van intensiteit van die reën (75 mm in minder as twee dae) en die opvangsgebied wat ten midde van die droogte nog nie tenvolle herstel het na die brande in 2016. Die organiese materiaal in die water bring mee dat die chlorinering minder effektief is en ons beveel aan, dat sou dit gebeur, drinkwater gekook word.

Water Quality:

We are all very happy about the recent rains and the dam level rising from 38% to 45.45%. The sudden inflow however is causing the dam water to become murky which may result in our drinking water becoming murky over the next few days. This is as a result of the intensity of the rain (75mm in less than two days) and the catchment area still recovering from the fires in 2016 in the midst of the drought. The organic material in the water influences the effectivity of the chlorination and should this happen, we recommend drinking water to be boiled.

Share Button