Planned power outage: Portion of Modderrivier line

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION  OF THE ELECTRICITY SUPPLY. 

THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:

PORTION OF MODDERIVIER LINE

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on THURSDAY, 01 OCTOBER 2020 FROM 09:00 TOT 16:30 for the purpose of doing alterations to the electrical mains.  Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period. 

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on FRIDAY, 02 OCTOBER 2020 FROM 09:00 TOT 16:30


KENNISGEWING VAN  DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER. 

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:

GEDEELTE VAN MODDERIVIER LYN

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op DONDERDAG, 01 OKTOBER 2020 VANAF 09:00 TOT 16:30  met  die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak.  Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word. 

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op VRYDAG, 02 OKTOBER 2020 VANAF 09:00 TOT 16:30

Share Button