Go George schedules on National Heritage Day

With National Heritage Day coming up on Thursday 24 September 2020, GO GEORGE passengers need to take note that the Saturday bus schedules will be followed on this public holiday.

In case of uncertainty about the Saturday schedules, please phone the GO GEORGE Call Centre on 0800 044 044 where agents are on duty from 05:00 until 20:00 seven days a week to help passengers plan their trips.

Passengers are reminded to keep to Covid-safety regulations and wear their masks, use the sanitiser supplied on the bus and not to close the bus windows.


GO GEORGE-SKEDULES OP NASIONALE ERFENISDAG

Met Nasionale Erfenisdag wat op Donderdag 24 September 2020 gevier word, is dit belangrik vir GO GEORGE-passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedule gevolg sal word op hierdie openbare vakansiedag.

Passasiers wat onseker is oor die Saterdagskedule kan gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044 skakel waar agente van 05:00 tot 20:00, sewe dae per week, beskikbaar is om passasiers te help om hul ritte te beplan.

Passasiers word herinner om steeds te hou by die Covid-veiligheidsmaatreëls en maskers te dra, die handreiniger op die busse te gebruik en die busvensters oop te hou.

Share Button