Hoekwil Open Gardens 2019

Hoekwil is a hilltop hamlet nestled in the Garden Route. It is a hidden gem just 7km inland of Wilderness, waiting to be explored.

The “town” and farm gardens are mostly large and show off biodiversity at its best.

Indigenous forest, fynbos, aloes, flowering shrubs, succulents and lots of roses are showcased in gardens that have mountain, lake or sea views as spectacular natural backdrops.  The gardens on show include working farms with lush pastoral meadows, the quaint and quirky,  wonderfully wild and formally manicured.

This will be Hoekwil’s 6th Open Gardens and we are  proud to share our little piece of paradise that we share with bushbuck, bushpig, porcupine and  baboon, etc. Viewing is best done at a leisurely pace, wearing sensible shoes.

You will also find four local Nurseries, a local Portrait artist studio and Langeberg Brewery Craft Beer & Wine on the route.

Refreshments are available from the Open Garden Kiosk, several Gardens (where indicated) as well as the eateries in the village.

Saturday 2nd/Sunday 3rd November 2019

Times: 9.00 – 16.00

Entry: R50 per person for both days. Children free.

Proceeds towards Alzheimer Southern Cape and the Seven Passes Initiative.

Entrance stickers and Route maps are available on these days from the Open Gardens Kiosk in front of the Hoekwil Post Office in Kerkstraat. Look out for OPEN GARDENS signage.

Enquiries:

Magda   073 174 4186   magdavz@netactive.co.za.

Biggi   083 453 3089   biggihoekwil@gmail.com

Or follow us on Facebook.


HOEKWIL SE 10 TUINHEKKIES STAAN OOP

Die rustige Hoekwilgemeenskap is geleë in die heuwels ongeveer 7 km bokant Wildernis op die Tuinroete. Die eerste naweek van November word die 6de Ooptuin-naweek aangebied. 

Die tuiniers van tien dorps- en plaastuine staan gereed om jou hier te verwelkom. Die tuine strek meestal oor groot areas. Met ‘n agtergrond van berge, mere of see is die tuine beplant met fynbos, inheemse en uitheemse plantsoorte,  aalwyne, vetplante, baie rose, ens., omraam deur die imheemse bosse – iets vir elke smaak.

Die tuine wat vertoon word sluit in dorpstuine en plaastuine met lowergroen weivelde – elkeen met die tuinier se persoonlike stempel ontwerp en aangeplant. Die daaglikse ‘ubuntu’ met bosbok, bosvark, ystervark en sy maters bobbejaan en aap bly steeds ‘n uitdaging.

‘n Rustige pas met gemaklike skoene word aanbeveel vir die besigtiging. As jy nie deur almal kom op Saterdag nie, is jy welkom om terug te kom op Sondag (toegang is vir beide dae ingesluit).

Vier plaaslike Kwekerye,’n plaaslike portrentskilder studio asook Langeberg Brouery Bier en Wyn is op die roete. Verversings is beskikbaar by die Opetuine Kiosk, tuine soos aangedui asook die dorp se verskillende eetplekke.

Saterdag 2de/Sondag 3de November 2019

Tyd: 09:00 – 16:00

Toegang: R50 per persoon vir beide dae.

Ten bate van Alzheimer Suid-Kaap en die Seven Passes Initiative.

Toegangsplakkers en Roetekaarte beskikbaar oor die twee dae vanaf die Ooptuine Kiosk voor die Hoekwil Poskantoor in Kerkstraat (volg die OPEN GARDENS-rigtingwysers).

Navrae: Magda van Zyl 073 174 4186, magdavz@netactive.co.za of volg ons op Facebook.

HOEKWIL OPE TUINE 2019: 10 TUINHEKKIES STAAN OOP

2/3 November 09:00 – 16:00: Tien dorps- en plaastuine oop vir  publiek.Biodiverse- tuinmaak op sy beste met agtergrond van berge, mere, see. ‘n Rustige pas met gemaklike skoene word aanbeveel. 

Vier Kwekerye, Portretskilder en Langeberg Craft Bier/Wyn op die roete. Verversings beskikbaar soos aangedui.

Toegang: R50 p.p. vir beide dae. Kinders gratis

T.b.v. Alzheimer Suid-Kaap/Seven Passes Initiative.

Toegangsplakkers en Roetekaart: Vanaf Ooptuine Kiosk voor Hoekwil Poskantoor, Kerkstraat (volg die OPEN GARDENS-rigtingwysers).

Navrae: Magda 073 174 4186  of Facebook.

HOEKWIL OPEN GARDENS 2019 : 10 GARDENS WAITING TO BE EXPLORED

2/3 November 09:00 – 16:00. Town and farm gardens are mostly large and show biodiversity at its best. Viewing is best done at leisurely pace, wearing sensible shoes.

Nurseries, Portrait Artist Studio, Langeberg Craft Beer & Wine en route. Refreshments available where indicated.

Entry: R50 p.p. for both days. Children free.

Proceeds: Alzheimer Southern Cape/Seven Passes Initiative.

Entrance Stickers/Route Map: Open Gardens Kiosk, front of Hoekwil Post Office, Kerkstraat.

Enquiries: Magda  073 174 4186; Biggi 083 453 3089 and Facebook.

Share Button