No more controlled burn permits by end October 2019

The George Municipality will not issue any permits for controlled burns in the municipal area from 31 October 2019.

The measure forms part of summer fire season precautions and will apply until the end of March 2020 – depending on weather conditions and predictions at that time.

Land owners who still want to burn before then are advised to apply for permits from the George Fire Department as soon as possible as none will be issued after 31 October 2019.

The municipality appeals to all people who live, work and visit the area to exercise extreme caution at all times; to make fires in protected and designated areas only; and to dispose of cigarette butts safely.

There is a long, hot summer ahead and we need everyone to help in keeping our region safe.

For more information regarding fire permits, contact 044 801 6300.

Fire emergency numbers: 044 801 6311/00.


GEEN BEHEERBRAND-PERMITTE TEEN EINDE OKTOBER

Die George Munisipaliteit sal geen permitte vir beheerbrande in die munisipale gebied uitreik ná 31 Oktober 2019 nie.

Die maatreël is deel van somerbrandseisoen-voorsorgmaatreëls en sal tot die einde van Maart 2020 van toepassing wees – afhangende van die weersomstandighede en weervoorspelling op daardie tyd.

Landeienaars wat nou nog voorbrande wil doen word gemaan om so gou moontlik by die George Brandweer vir permitte aansoek te doen aangesien daar geen permitte ná 31 Oktober 2019 uitgereik sal word nie.

Die munisipaliteit vra almal wat in die gebied bly, werk en besoek aflê om te alle tye baie versigtig te wees; om vure alleenlik in beskutte en aangewysde areas te maak; en om veilig van sigaretstompies ontlae te raak.

Daar is ‘n lang, droë somer voor en ons het almal se hulp nodig om die streek veilig te hou.

Vir meer inligting oor permitte, skakel 044 801 6300.

Brandnoodnommers: 044 801 6311/00.

Share Button