Vrouedagviering in Wyk 14

Rdsl Edmund Bussack, Wyksraadslid van Wyk 14, het saam met vroue van die buurtwag ‘n heerlike bederf-ete gehou vir 40 vroue van die wyk op Vrouedag as deel van die Vrouemaandvieringe.

Die gasvroue wat ook deel is van Rosedale buurtwag het die bederfie in die Rosedale gemeenskapsaal gehou.

Hier sit Rdsl. Bussack by die gasvroue, van links, Elzonia Patterson, Angelina Pato, Jacoba Pyler, Maria Piets, Maria Willeman, Lizette Smart, Lucille Jantjies, Johanna Fry en Jennifer Sameuls.

Share Button