Wyk 14 Jeugdag

In die aanloop tot Jeugdag het inwoners van die Informele Nedersetting  in Rosedale hulde gebring aan die helde en slagoffers van 1976 waar die jeug in opstand gekom het teen die regeringstelsel van die dag.

Hierdie inwoners van Rosedale het besluit om die tyd bietjie terug te draai en weer skoolklere aan te trek. Hier staan hul met Wyksraadslid van Wyk 14,  Edmund Bussack.

Share Button