Jeug sportsdag in Rosedale

Die gemeenskap van Rosedale en Rosedale Buurtwag het op jeugdag ‘n sport en atletiek vir ‘n groep kinders gehou.

Die eerste, tweede en derde plek wenners het elk ‘n sertifikaat ontvang vir hul prestasies. Hier staan Rdsl. Edmund Bussack met die kinders en organiseerders wat die dag moontlik gemaak het.

Rdl Bussack bedank ook elke lid van die Rosedale Buurtwag wat deelname en insae gehad het, om hierdie dag ‘n sukses te maak.

Share Button