Hoë maslig opgerig in Protea Park

Raadslede Edmund Bussack, Portefeuljeraadslid vir Elektrotegniese Dienste en Peter Louw, Wyksraadslid vir Wyk 5 by ‘n hoë maslig wat onlangs in Triumphstraat opgerig is vir die veiligheid van die gemeenskap.

Rdl Louw het gesê gemeenskapslede het veral gekla oor inbrake en rooftogte in die gebied tussen Protea Park en Urbanville.

Share Button