Suspect arrested thanks to police and community after armed robbery on bus

A suspect has been arrested in connection with the armed robbery of a GO GEORGE bus last week.

George Municipal Manager, Trevor Botha, thanked the  SA Police Service and the George community for their cooperation to conclude the matter speedily. “This once again goes to show, when we work together, anything is possible,” he said, and emphasised that the safety of GO GEORGE employees and passengers will always be the Municipality’s top priority.  


Verdagte in hegtenis danksy polisie en gemeenskap na gewapende roof op bus

’n Verdagte is in hegtenis geneem na die gewapende roof op ’n GO GEORGE-bus verlede week.

George se munisipale bestuurder, Trevor Botha, het die SA Polisiediens en George-gemeenskap bedank vir hul samewerking om die saak so gou moontlik af te handel. “Dit toon weereens dat enigiets moontlik is wanneer ons saam werk,” het hy gesê, en beklemtoon dat die veiligheid van GO GEORGE-werknemers en passasiers altyd die munisipaliteit se hoogste prioriteit sal wees.

Share Button