Ernst van Dyk wen OCC

Ernst van Dyk het Saterdag die 13’de weergawe van die Outeniqua Cycle Challenge in ‘n tyd van 1 uur, 9 minute en 12 sekondes gewen.

Van Dyk het in al 13 wedrenne tot dusver deel geneem.

Plaaslike atleet, Gerrit Hendricks het sy afdeeling in ‘n tyd van 1 uur en 40 minute gewen.

Gerrit Hendricks met Brenda Vorster [ACSA]
Gerrit Hendricks met Brenda Vorster [ACSA]
Share Button
,