Vroulike wetstoepasser op aanklag van dwelmhandel

Gedurende ‘n klopjag wat Saterdagmiddag uitgevoer is, is ‘n vroulike wetstoepasser van George en twee buitelanders in hegtenis geneem. 

Verkseie dwelms en selfone is in die huis in Loeriepark deur die ondersoekspan gevind.   

Die verdagtes het Maandag in die hof veskyn.

Share Button

Leave a Reply