E-pos-foto’s van Victoriabaai jaag talle op hol

Victoriabaai – Huiseienaars op die strandfront hier is verlede week oorval met oproepe en bekommerde boodskappe nadat ’n stel foto’s wat wys hoe woeste branders die promenade verswelg per e-pos rondgestuur is.

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/E-pos-fotos-van-Victoriabaai-jaag-talle-op-hol-20110124

Share Button

Leave a Reply