Videos, boeke, klere en skoene van Luigi April

Luigi (Luigi April) bekend vir die lied “Hier kom n’ ding wat te sien is op Sabc 2 en ” Sy Genade wat op Sabc 3 te sien is het vier klere reekse vrygestel.

Die vier klere reekse se name is (#HKND-Hier kom n’ ding; Sy Genade is genoeg vir my; #A walk with the Lord en Ek wandel met die Here).

My inspirasie het gekom van my musiek videos en ook van my twee boeke “A walk with Lord – My experience with my God en n’ Wandel met die Here – Persoonlike ondervinding met God).” Vertel Luigi”

Vir meer inligting oor Luigi se nuwe klere reekse, kan u L.U.G Records kontak @ +27633630841/ Whatsapp
Facebook: Luigi April Page
Facebook: Lugrecords

Klere

Skoene

Klere

Share Button