Gospel Rymkletser Se Nuwe Musiek Film Vrystelling

Die welbekende Afrikaans eGospel Rymkletser Luigi van Oudtshoorn het tans sy nuwe musiek film “Sy Genade” op SABC 2 en veele ander vrygstel.

Hierdie projek was in Plettenbergbaai opgeneem deur Denver Manuel “Danny B’ op die oop lug van die see wat deel is van God se skepping.

Die kunstenaar vertel dat hy besluit het om die musiek film so op te neem dat dit God se genade aan die mensdom openbaar en ook het dit n’

persoonlike boodskap wat by hom toe nu amper verdrink het toe hy agt jaat oud was en op Mosselbaai Potoa Dias strand was. Daardie was vir my n’ bewys dat God n’ plan met my lewe gehad het al het ek Hom nie geken nie “Vertel die rapper”

Wat my ook nog so opgewonde maak is dat ek ook my nuew klere reeks vrygestel het saam met my lied “Sy Genade” wat ook die naam dra van die chorus van die snit (Sy Genade is genoeg vir my)

Hier aangeheg is die aanlyn winkels waar Luigi se klere reeks verkrygbaar is in Suid Afrika en oorsee.

Hello Pretty:

https://hellopretty.co.za/lug-record

Sell SA:

https://www.sellsa.co.za/lug-records/shops/view/2272

Spreadshirt:

https://www.spreadshirt.com/shop/design/sy+genade+brand+womens+loose+fit+t-shirt-D5dc156111cbf3a7ee0ebf994?sellable=30VMpo7n0YTrNLgnlJ00-1191-8

Musiek Film op Youtube Skakel:

https://www.youtube.com/watch?v=92jexb5TylA&fbclid=IwAR37xrfpCLOcS3nkaZPv7dKWLsUYjjSqhR1BE8u14SiXmqvOX-q4CzSURoQ&app=desktop

Facebook: Luigi April Page

L.U.G RECORDS: Bookingds: +27780344842

Share Button