Luigi April Enkel Snit Vrystelling

Die alom bekende Afrikaanse Gospel Rapper Luigi April stel sy nuwe snit (My God, My Roem) bekend in Dysselsdorp Suid-Kaap.

Hierdie  snit is n’ vermenging van R&B, Kwaito en Hip Hop Musiek Style wat Musiek liefhebbers se Musiek smaak kliere sal prikkel. Tot my verbaasing is die snit n’ sang snit wat deur Luigi geskryf en deur Karoo Musiek vervaardig  is , wat die musiek  verskaf het. Die groep God’s Kingdom Production se nuwe snit is beskikbaar op aanlyn winkels internasionaal en Luigi is die skrywer van die snit. Hierdie twee snitte speel reeds by internasionaale radio stasie speel lyste. God is goed.

Verskeie groepe kan deel uit maak wat belangstel. Die projek word ook gebruik om fondse in te samel term ondersteuning van die Boombox projek wat deur Danny B’s Entertainment Prd. aangebied word om jongmense te help om hulle talente te ontgin en aan  die Musiek bedryf in Suid Afrikaans bloot te stel deur Musiek opnaames en video opnaames van winners van die verskillende dorpe, maar die projek is ook oop vir alle stede en provinsies , want daar is alreeds aanvraag op die Boombox projek om na spesifieke plekke te kom. Ons sal u lesers op hoogte gou van hier die verwikkelinge.

Datum : 3 September 2017

Plek: Dysselsdorp

Saal: St. Conrad Saal

Tyd: 18h00

R15 Volwassenes

R10 Kinders

Kaartjies beskikbaar

Vermeer inlingting :

Facebook Page: luigiapril7

Youtube: luigiaprl7

Facebook Page: dannybprd

Epos: bookings@dannybeprd.co.za

info@dannybeprd.co.za

Kontak: Danny B

@ 0616016370

Share Button