Musiek Produksie: Die Nuuskierige Ek

Vervaardiger: Danny B’s Entertainment Productions.

Die Produksie  wys die leefstyl van Oudtshoorn se eie Danny B as Kunstenaar en plaaslike Musiek Vervaardiger . Op n baie jong ouderdom het daar ‘n liefde ontwikkel vir musiek , nuuskierigheid vir kunste en die opbou tot ‘n goeie konsert . 

Hy het begin naam maak in sy gemeenskap , en sodoende het hy ook ander benader wat ook onder die kollig wou skyn. 

So kom knyp ‘n tyd af ; om saam ons die hele geskiedenis van Danny B te BELEEF. Die gee ons ‘n glimps van Gospel Rymklets, Hip Hop Danse, R&B tot die nuuste klanke wat Danny B kom mold het. 

Met Kunstenaars soos Luigi April, Nates, Apteek, Japsnoet

Nigel B, 187 Dansgroep en B Boy Oubie en Nito om die produksie te vul met kleur.

120 min. | Nicolania Saal Oudtshoorn

1 September 2017 | 19h00

Kaartjies: R30 pp

Share Button