Carmen – In Die Kleine

With Jolene McClelland as Carmen (mezzo soprano), Lauren Dasappa as Michaëla / Frascuita (soprano), Minette du Toit-Pearce as Mercédès (mezzo soprano), Chris Mostert as Don José / Le Remendado (tenor), Niël Rademan as Escamillo (baritone) and Raimondo Viviano van Staden as Moralès / Le Dancaïre (baritone). Piano accompaniment: Jose Dias. Composer: Georges Bizet.

This concert version of one of the most popular operas in the classical canon is condensed to an hour-long work for this occasion, without compromising the integrity of the original work. All the highlights are presented in a chronological order, with the artists interpreting more than one role.


Met Jolenne McCleland as Carmen (mezzo-sopraan), Lauren Dasappa as Michaëla / Frascuita (sopraan), Minette du Toit-Pearce as Mercédès (mezzo-sopraan), Chris Mostert as Don José / Le Remendado (tenoor), Niël Rademan as Escamillo (bariton) en Raimondo van Staden as Moralès / Le Dancaïre (bariton). Klavierbegeleiding: José Dias. Komponis: Georges Bizet.

Hierdie konsertweergawe van een van die gewildste operas in die klassieke kanon is spesiaal vir hierdie geleentheid gereduseer tot ’n uurlange werk, sonder om enige integriteit van die oorspronklike stuk in te boet. Al die hoogtepunte word chronologies voorgedra met sangers wat meer as een rol vertolk.

Share Button