Die oprigting van krieketfasiliteite by die REC op Oudtshoorn – die hoofkwartier van SWD Krieket – vir die voltooiing van Fase 1 nader afhandeling. Fase 1 behels die oprigting van ‘n klubhuis en kantoorfasiliteite asook ‘n Presidentslosie. Die projek sal volgende maand voltooi word. Die projek is moontlik gemaak danksy befondsing deur die Nasionale Loterye.