Punt wen Vaatjie Gholf

Hoërskool Punt se personeel het op Vrydag 15 November die Vaatjie Gholfkompetisie gewen.

Vlnr: K. Swanepoel, W. Koekemoer, Z. de Wet, J. Nel, Q D'Elboux.  Alnr: J. Slabber, Mnr. K. Bester, P. van Tonder, M. Pelser.  J. Zietsman, M. Oosthuizen, J. Eksteen en H. Griessel (almal oud onderwysers van Punt) was ook deel van die span, maar was ongelukkig nie teenwoordig met die neem van die foto nie.
Vlnr: K. Swanepoel, W. Koekemoer, Z. de Wet, J. Nel, Q D’Elboux. Alnr: J. Slabber, Mnr. K. Bester, P. van Tonder, M. Pelser. J. Zietsman, M. Oosthuizen, J. Eksteen en H. Griessel (almal oud onderwysers van Punt) was ook deel van die span, maar was ongelukkig nie teenwoordig met die neem van die foto nie.
Share Button
, ,