GO GEORGE cheers on athletes at OCC 2019

The GO GEORGE bus service not only made way for the Outeniqua Wheelchair Challenge (OCC) by redirecting bus routes for the duration of the race on Saturday 14 September 2019.

The team also created huge excitement with champions, the mascots Smartie and Georgie, and office staff gathering at the starting point, a water point and the turning point, blowing whistles and cheering on the honoured wheelchair athletes. This team from Mthata insisted on a photo with a group of the inspiring cheerleaders before going home.


GO GEORGE juig atlete toe by OCC 2019

Die GO GEORGE-busdiens het nie net die pad oopgemaak vir die Outeniqua Rolstoelwedren (OCC) die afgelope naweek deur busroetes te herlei gedurende die wedren nie. Die span het ook groot opwinding geskep met passasiersdiensbeamptes, die gelukbringers Smartie en Georgie, en kantoorpersoneel wat by die wegspringpunt, ’n waterpunt en omdraaipunt fluitjies geblaas en die geëerde atlete aangemoedig en toegejuig het. Hierdie span uit Mthata het daarop aangebring om saam met ’n groep van die inspirerende rasieleiers afgeneem te word voordat hulle huis toe gaan.

Share Button