Wyksgeld vir rugbytruie in Touwsranten

‘n Gedeelte van Wyk 4 se wyksgeld vir 2019 is gebruik om rugbytruie aan te koop vir die Superstars RFC van Touwsranten.  

Die span speel in die Landelike Liga en dit is die eerste keer in 4 jaar dat die span nuwe truie kry.

Hier ontvang Cheslin James (onderkaptein), Nathan Buys (kaptein) en Pieter Beukes (afrigter) die truie van Rdl. Marlene Barnardt, Wyksraadslid van Wyk 4. 

Share Button