Tanja Storm: New album and other news

Ek is oppad – nuwe album nou beskikbaar!

My langverwagte album is hier en ek is baie opgewonde! Die album is styf gepak met ‘n spektrum van musiekstyle. Soms opgewek, soms diep, soms verlang jy en ander kere wil jy om die tafel dans… 

Kom luister en ervaar dit in lewende lywe (met live band!) by die George Arts Theatre op 24 Augustus 2019. Daar is ook ‘n gaskunstenaar of twee wat kom saam kuier. CD’s sal te koop wees by die vertoning. Kaartjies is beskikbaar by Computicket

CELEBRATING WOMEN’S MONTH THIS AUGUST

Seeing that August is Women’s Month, I will be bringing these live shows to a venue near you to join in the celebrations:  

  • The Eva Cassidy Story Tribute to Eva Cassidy (1 Aug)
  • Women Who Rock (11, 25 Aug) 
  • Join The Joyride: A Tribute To Roxette (2,3 Aug)

Of course, also in August is the new album launch at George Arts Theatre

Find Out More

Share Button