Rosedale buurtwag kry nog glimbaadjies

Rdsl Edmund Bussack, Wyksraadslid van Wyk 14, en die wykskomitee het nog 16 glimbaadjies vanuit die wyksfonds ter opbouing van die Rosedale Gemeenskapsbuurtwag in Wyk 14, aan lede beskikbaar gemaak.

Hier oorhandig Rdsl. Bussack die glimbaadjies aan Jennifer Samuels, Elzonia Patterson, Kerneels Kaptol, Johanna Fry and  John Pato, Voorsitter van die buurtwag.

Share Button