No fire permits in George with immediate effect

The George Municipality will not issue any permits for controlled burns with immediate effect (5 November 2018).

George Fire Chief Neels Barnard said the measure was part of summer fire season precautions and would apply until the end of March 2019 – depending on the weather conditions and predictions at that time. “Permits are usually issued until mid- November, but considering the current fire emergency situation no more permits will be issued by the George Fire Department with immediate effect.

“The municipality appeals to all people who live, work and visit the area to exercise extreme caution at all times; to make fires in protected and designated areas only, and to dispose of cigarette butts safely. There is a long, hot summer ahead and we need everyone to help in keeping our region safe,” said Mr Barnard.

For more information regarding fire permits, contact Neels Barnard or Johann Crouse at 044 801 6311. Fire emergency numbers: 044 801 6311/00.


Geen brandpermitte onmiddellik van toepassing

Die George Munisipaliteit sal geen meer permitte vir beheerde brande in die munisipale gebied vir hierdie seisoen uitreik nie.

George Brandweerhoof Neels Barnard het gesê die maatreël is deel van somerbrandseisoen-voorsorgmaatreëls en sal tot die einde van Maart 2019 van toepassing wees – afhangende van die weersomstandighede en weervoorspelling op daardie tyd. “Permitte word gewoonlik tot middle-November uitgereik, maar in ag genome die huidige brand noodsituasie, sal geen meer permitte uitgereik word nie en is onmiddelik van toepassing.

“Die munisipaliteit vra almal wat in die gebied bly, werk en besoek aflê om te alle tye baie versigtig te wees; om vure alleenlik in beskutte- en aangewysde areas te maak, en veilig van sigaretstompies ontlae te raak. Daar is ‘n lang, droë somer voor en ons het almal se hulp nodig om die streek veilig te hou,” het Mnr Barnard gesê.

Vir meer inligting oor permitte, skakel Neels Barnard of Johann Crouse by 044 801 6311. Brandnoodnommers: 044 801 6300/11.

Share Button