Cuppa For Cansa

Dis tyd vir die jaarlikse Cuppa For CANSA wat plaasvind op Lente Dag, 1 September.

Dit gaan weereens ‘n groot bederf wees vir al die dames wat dit bywoon. Riette Delport, beter bekend as “RUT”gaan haar storie vertel en glo my jy wil dit nie mis nie! Buchanan Marais, met sy fluweelstem gaan ons bederf deur die sing van ‘n paar liedjies. Baie gelukkige trekkings wat groot bederf is gaan plaasvind. Bring ook ‘n geldjie vir die veiling van onder andere RUT se skildery.

Alle gasvrouens wat belangstel om hul vriendinne te bederf, kontak Amelia Thiart by athiart@cansa.org.za or 082 8030994.

Share Button