Advertise your business.  Post your CV.  Search job seekers

Fietse en nog oorhandig aan Crime Spotters Buurtwag

Die tjek oorhandiging aan Crime Spotters Buurtwag is deel van die Wyksgebasseerde Projekte van die raad vir die 2016/2017 Finansiele jaar.

Rdsl Sean Snyman, Wyksraadslid van Wyk 19, het ‘n bedrag van R20 000 beskikbaar gestel om vir fietse, valhelms, ligte, lisensiëring van radio’s en ander lisensies te betaal.

Van links staan Jason Coetzee, Victor Roos, Ina King, Francois van der Merwe, Jan Stander, Rdsl. Sean Snyman en Anton Barnard

Share Button

Filed Under: Latest News

Tags:

About the Author:

RSSComments (0)

Trackback URL

Comments are closed.