Advertise your business.  Post your CV.  Search job seekers

Electricity down Thembalethu Zone 8 & 9

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on WEDNESDAY 12 JULY 2017 FROM 09:00 TO 16:00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on THURSDAY 13 JULY 2017 FROM 09:00 TO 16:00.


KENNISGEWING VAN DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.
DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:

GEDEELTE VAN THEMBALETHU ZONE 9 & ZONE 8

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op WOENSDAG 12 JULIE 2017 VANAF 09:00 TOT 16:00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op 
DONDERDAG 13 JULIE 2017 VANAF 09:00 TOT 16:00.

Share Button

Filed Under: Latest News

Tags:

About the Author:

RSSComments (0)

Trackback URL

Comments are closed.