Vakante Pos Ontvangs Ring-a-Nerd: Grootbrak

Gepaste kandidaat moet  Afr en Engels magtig wees,  noukeurig kan werk en besit oor n geldige bestuurslisensie.

Algemene ontvangs van kliente Tellefoon antwoord en oproepe deursit.

Minimale leaseerwerk

“Helpdesk” en vooraad bestuur

Kennis van pastel sal voordelig wees.

Salaris sal bespreek word tydens onderhoud.

Epos CV na Tanya@ringanerd.co.za

Share Button