Municipality News

maslig_largeHoë Maslig vir Rosedale

Die Uitvoerende Burgemeester van George, rdh. Charles Standers, het ‘n hoë maslig in Rosedale aangeskakel. Die maslig is opgerig weens die vrees vir inwoners se veiligheid wat met ‘n voetpaadjie tussen Rosedale en Sone 9, Thembalethu beweeg.

charleneGeliefde en bekende Pasella TV aanbieder by Gala

Geliefde en bekende Pasella TV aanbieder, sangeres en glanspersoonlikheid Charlene Lackay (nee Truter) het haar volle gewig – net ‘n klein gewiggie – agter die besondere geleentheid gegooi. Sy en manlief Adrian, sowel as klein Mia arriveer Vrydag 13 September in George en sal die Uitvoerende Burgemeesters Gala wat op Saterdag 14 September by Fancourt gehou word, bywoon.

Share Button