On at Kalahari Theatre in June 2011

Multi GOUE & PLATINUM Wenner & SAMA benoemde

Na 10 jaar in die musiekbedryf en vele goue en platinum toekennings, tree hierdie dinamiese kunstenaar vir die eerste keer in ‘n vollengte vertoning by die Kalahari op. Gerrie is ‘n boorling uit die Suid-Kaap wat al die verhoog met Dana Winner en die Belg Christoff gedeel het. 

Donderdag 2 Junie @ 20:00 R110

GHAPI – ROCK IT! – TRIBUTE TO ROCK LEGENDS 

‘n Drommer wat sing? Raar maar waar en SA het sy eie fenomeen – GHAPI. Hy’s die  groot man,  met die groot stem,  met die groot bos hare,  wat sy groot tromstel aan die brand slaan;  terwyl hy sing! Hy gaan  jou verstom met sy energieke tromspel en kragtige stem en vertolking van die wêreld se beste Rock Legendes. 

Vrydag 3 Junie @ 21:00 – R110   

BABY TJOKLITS – GERHARD STEYN – KOM  KUIER!!!! 

Hy is ‘n man met “presence” en die X- factor.  Sy voorkoms, sang, persoonlikheid en talent as liedjieskrywer maak hom gewild by oud en jonk en sy bewonderaars is onder die vroulike en manlike geslag.

”Baby Tjoklits” het almal se verbeelding aangegryp en toe volg “Diamante vir jou” wat  as Exactmobile se No 1 liedjie vir aflaaibare musiek in 2010 aangewys is.

SLEGS EEN VERTONING 

Saterdag 4 Junie @ 21:00 – R90   

THE BATS   

Proudly SA! They are back in full swing. A brand new show that will take you on a taxi ride from the Cape to the Townships, from the 50’s to now now, with no stops, just laughs and hair raising bends. Okay not so much of the hair and limited bends, but it’s a ride you won’t forget. And all four wheels are intact; Eddie Eckstein, Paul Ditchfield, Pete Clifford and Derek Gordon are all still roadworthy, in a manner of speaking. 

DRAMA *** DRAMA *** DRAMA *** DRAMA

SATERDAG 28 MEI @ 21:00 – R110 

OUMA & OUPA SIT OP DIE STOEP – EN RAAK ROMANTIES!

’n Nuwe, selfs meer snaakse en deernisvolle kyk na ou getroudes as die vorige Oupa en Ouma raak Romanties.

Hierdie stuk kyk na Oupa Stanley (Johan Botha) se chauvinisme en manlike selfvoldaanheid teenoor Ouma Debora  (Lida Botha) se kamtige onderdanigheid, maar `n mens wonder tog wie uiteindelik die skottelgoed was! 

MORE STUNNING SHOWS LINED UP FOR  JUNE 2011 

 *MICHAEL LINDT (10 Jun)

*JAK DE PRIESTER  (11 Jun)

*AND SPECIALLY FOR THE KIDS:  LOLLOS  ( 18 Jun)

And JULY 2011:

*MARION HOLM – holm@iafrica.com (2 July)

*Thys BOSVELDKLONG (21 July)

BOK VAN BLERK  (22 July)

*SPLASH:  Tribute to Shadows  & Neil Diamond (23 July)

*FRANK OPPERMAN “Rooikaart” (30 Julie)

AND MANY MORE! Watch this space. Visit the website www.kalaharitheatre.com for the latest shows and updated news.

Please note: PROGRAMME SUBJECTED TO CHANGES WITHOUT PRIOR NOTICE  

RESTAURANT NEWS FLASH!!!!

BUFFET @ R65  now available on Show Nights & Sundays

Pre-order (day prior to show) PLATTERS & PIZZAS for the theatre

RIBS!!! RIBS!!! RIBS!!!  Eat as much as you can for only R79 PLUS FREE show with STEF KRUGER on his guitar in the restaurant – EVERY THURSDAY

Share Button

Leave a Reply