Skoutyd in George!

Die Outeniqua Landbouskou het vanaf 3-5 Maart 2011 by die George Skou terrein plaasgevind met die klem vanjaar weer op op die landbou.

George word in 2011 200 jaar oud en so is die George Landbouskou ook 150 jaar oud.
George is die sesde oudste dorp in Suid-Afrika

Die Skouraad wou van hierdie geleentheid gebruik maak om 2011 vir ieder en elke inwoner van die Suid-Kaap ‘n gebeurtenis te skep wat hul vir lank sal onthou.

Die Adjunk-minister van Landbou, Dr. Pieter Mulder het Saterdagmiddag boere en lede van die gemeenskap toegespreek.

Share Button

Leave a Reply