February Diary / Februarie Dagboek

11 Februarie 2011 –Valentynsdans (ten bate van die Robertson-kinderhuis, huis G)

Plek: NG Kerksaal, De Rust

Tyd: 19h00 vir 19:30 ,Drag: Informeel (met n tikkie rooi) Koste:R75 per person , R150 per paartjie, R40 per kind ,Kontantkroeg beskikbaar ,Kontak: Hannerie by 084 4033 400

12 Feb – THEATRE@BRAK – Great Brak Presents : Celebrate Valentines Day..… Op/On 12 Feb. @ 19.30THEATRE@BRAK – Groot Brak bied aan :       Vier Valentynsdag met…. LOVE IS IN THE AIR….WITH Cabaret Rouge. Tickets cost R100.00 p.p.- includes snacks. Wine etc. available.Book at the Theatre, 39 Long Str. or 0825585244.

13th -GEORGE MUSIC SOCIETY presents THREE OF THE BEST Time 15:30.  Tickets R80 / R60 members / R20 scholars

17-20 Februarie 2011 -Die Burger Buite Ekspo . Kam’Bati River Resort, Swellendam. Buite Ekspo vir alle buitelewe produkte met lekker gesinskatiwteite. Kontak vir Jaco by 072 3571131 of jaco@ekspo.co.za vir uitstaller besprekings. http://www.ekspo.co.za/

18 Februarie– Groot-Brakriv-ier  Musiekliefhebbers se Februarie byeenkoms vind plaas   om 18.30 vir 19.00. Neem asseblief kennis dat dit plaasvind by THEATRE@BRAK in Longstraat, Groot-Brakrivier. Dries het `n DVD waarna ons gaan kyk. Die koste is R20.00 per persoon. Julle bring julle eie eet-en drinkgoed asook eetgerei en breekgoed saam. Ons sien daarna uit om julle daar te sien; saam te  eet, drink en te kuier. Vir verdure inligting skakel Willem Bezuidenhout by 084 5856573 of rig `n e-pos aan bez@mweb.co.za.

22 February 2011:  RLR Pancake day.  Contact person for more info : Leslee Street 044 8735615 ( weekdays between 10:00 – 13:00) in RLR Dining room.Take aways available on the 21 st.Please place orders at above tel nr.

24 FEBRUARIE 2011 VUURVLIEGIE BYEENKOMS -Die eerste Vuurvliegie Byeenkoms sal dv op 24 Februarie 2011 om 10:00 plaasvind by Peperboom Coffee Shop in Langstraat, Groot Brakrivier. Die spreker is Dr. Daan Stulting, ‘n Christen Sielkundige en hy sal praat oor Voorgeboortelike Beïnvloeding. Almal, mans en vroue is welkom. Kaartjies sal vanaf 1 Februarie 2011 tot 22 Februarie 2011 by Peperboom Coffee Shop te koop wees teen R 60. Vir meer inligting oor die Vuurvliegie Projek kontak Lizette Loots by 0823322342 of Marietjie Loots by 044 6202166.

26 Februarie 2011  -Groter Kango Marathon en Agri Ekspo by Infanterie Skool -Inskywings vir die Kango Marathon (42, 2 km, 21, 1 km en 21, 1 km stap) wat by die Infanterie Skool se sportveld in Parkweg plaasvind is oop. Inskrywings kan deur “enteronline” gedoen word of die vorms kan direk by die Infanterie Skool afgehaal, of per faks verkry word. Skakel vir  Heroldine Mostert by 044 203 4268 of 073 537 5016.

Share Button

Leave a Reply