Voormalige gevangenis in die hof op klag van moord

Leon Jacobs [21] van Lawaaikamp sal vandag in die hof verskyn op aanklag moord.  Jacobs was voorheen ‘n gevange op George. 

Dit volg op die moord van Phillip Lenzana [53] wie se bebloede liggaam op 23 Mei 2010 in sy woonstel in Yorkstraat gevind is.

Share Button

Leave a Reply