Outeniqua Landboufees hou ‘Glamorous Granny’ kompetisie.

Die Outeniqua Landboufees vind op 4 Maart 2011 plaas op die George skougronde.  

Erica van Rooyen [73] het alle oumas uitgenooi om deel te neem aan die ‘Glamorous Grannys’ kompetisie.  Kontak gerus Susan Pretorius by 082 972 3808 sou u wil deelneem. 

Daar is ook ander kompetisies op die program vir vanjaar se skou. 

4 Maart:

Skoukoningin – 16-25 jaar. Navrae Maxeens Models 076 908 5514.

5 Maart:

Babakompetisie 0-12 maande. Navrae Snuggles 082 334 8344.
Kleuterkompetisie 1-4 jaar. Navrae Little Ladybirds Speelskool 072 246 7677.
Junior 5-7 jaar en tienerkompetisie 8-11 jaar plus 12-15 jaar. Navrae Home Ads 073 198 8279.
‘Outeniqua Has Got Talent’. Navrae Mario 079 434 7444.

‘n Dames oggend tee word ook aangebied. Navrae Celia de Villiers, Sh’Zen 082 323 7319.

Share Button

Leave a Reply